Shop for all in Crating or packing service - for transport
×-
$10Tippie se eerste boek oor - Saarkie StoriesTippie se eerste boek oor syfers" is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wreld van die syfers 1-5 verken Tippie...Visit Store 0 0
-
$35Na 'n Plaas In Afrika - Irma Joubert Trilogie, boek 3/3 - Saarkie StoriesBoek 1 van Trilogie: Immer Wes Boek 2: Mentje - Kind van Pas-Op Kamp Boek 3: Na n Plaas in Afrika In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit Londen ontruim na veiliger gebiede...Visit Store 0 0
-
$35Mentje - Irma Joubert Trilogie, boek 2/3 - Saarkie StoriesBoek 1 van Trilogie: Immer Wes Boek 2: Mentje - Kind van Pas-Op Kamp Boek 3: Na n Plaas in Afrika Die Here, Pappa se Hemelse Vader, het saam met Pappa verdwyn. In hierdie tent vol mense is sy stokalle...Visit Store 0 0
-
$35Immer Wes - Irma Joubert Trilogie, boek 1/3 - Saarkie StoriesBoek 1 van Trilogie: Immer Wes (Boek 2: Mentje - Kind van Pas-Op Kamp) (Boek 3: Na n Plaas in Afrika) Hildegard, n Oos-Pruisiese adellike dogtertjie, beleef die Eerste en Tweede Wreldoorlog en die blo...Visit Store 0 0
-
$42Tussen stasies trilogie 03: Tolbos - Saarkie StoriesTussen stasies trilogie: Boek 1: Ver wink die Suiderkruis Boek 2: Tussen Stasies Boek 3: Tolbos Die tienjarige Katrien Neethling, kleindogter van Kate en Bernard uit Ver wink die Suiderkruis, hoor oor...Visit Store 0 0
-
$42Tussen stasies trilogie 02: Tussen Stasies - Saarkie StoriesTussen stasies trilogie: Boek 1: Ver wink die Suiderkruis Boek 2: Tussen Stasies Boek 3: Tolbos Die vroulike hoofkarakter, Gretl, se ouma was n Jodin wat met n Duitser getroud is. Haar ma was dus half...Visit Store 0 0
-
$42Tussen stasies trilogie 01: Ver wink die Suiderkruis - Saarkie StoriesTussen stasies trilogie: Boek 1: Ver wink die Suiderkruis Boek 2: Tussen Stasies Boek 3: Tolbos Ver wink die Suiderkruis speel af midde-in die wurgende depressie in 1933 - ses jaar voor die Tweede Wre...Visit Store 0 0
-
$35Kronkelpad - Irma Joubert - Saarkie StoriesKronkelpad speel af teen die agtergrond van die polio-epidemie van die 1950's. Marco Romanelli, n Italianer wat in n konsentrasiekamp was, gaan woon in die Bosveld vir gesondheidsredes. Daar ontmoet h...Visit Store 0 0
-
$29Veldhospitaal 12 - Marinda Van Zyl - Saarkie StoriesToe briewe en n dagboek in n koekblik op die solder van die ou plaashuis gevind word, ontdek Jurgens en Susan Schoeman hulle is die nasate van die Duitser Helmut Schumann. Helmut, n negentienjarige me...Visit Store 0 0
-
$50Leer my lees (Vlak 4) Kompleet (Boek1-10) - Saarkie StoriesLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat n woordeskatlys, n lys met die enkel...Visit Store 0 0
-
$50Leer my lees (Vlak 3) Kompleet (Boek 1-10) - Saarkie StoriesLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat n woordeskatlys, n lys met die enkel...Visit Store 0 0
-
$35Plaasmoord - Karin Brynard - Saarkie StoriesPlaasmoorde het nooit juis vasstrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie - maar dan word Freddie Swarts, n dertigjarige opkomende skilder, en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speurder-inspe...Visit Store 0 0
-
$12.08Charcoal Tea Tree SoapEssential Oil Blend: Lavender and Tea Tree Liquid Base: Aloe Vera Discover the refined benefits of our Tea Tree and Charcoal soap, meticulously crafted for facial care. This sophisticated blend harnes...Visit Store 0 0
-
$15Vat en Voel: Plaas, Diere - Saarkie StoriesVat en Voel: Plaas Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op n sensoriese wyse bekend te stel aan plaasdiere...Visit Store 0 0
-
$50Leer my lees (Vlak 2) Kompleet stel (Boek 1-10) - Saarkie StoriesLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat n woordeskatlys, n lys met die enkel...Visit Store 0 0
-
$5530 Seconds board game - Saarkie StoriesNOTE: We recently discovered the board game is not board, it is paper 30 Seconds - The Quick Thinking Fast Talking Game : 30 Seconds is a thrilling, fast-paced Irish board game that's perfect for part...Visit Store 0 0
-
$2917 Maal Moord - Daniel Lotter - Saarkie Storiesn Grieselrige reis na die plekke waar van Suid-Afrika se bekendste moorde gepleeg is asook n hele aantal minder bekendes. Maak kennis met die moordenaars en die doodgewone gemeenskappe waar slagoffers...Visit Store 0 0
-
$29Daisy De Melker - Ted Botha (ENG) - Saarkie StoriesA true crime classic about Daisy de Melker in ragtime Joburg a city of murder, mayhem and gold. Ted Botha takes the reader into the underbelly of Johannesburg in the 1920s and 1930s as he traces the f...Visit Store 0 0
-
$30Catch me a killer - Micki Pistorius - Saarkie StoriesSerial killers experience the power over life and death as omnipotence. When I interrogate a serial killer, I dive into the abyss of his soul. From 1994 to 2000, when South Africa was a young democrac...Visit Store 0 0
-
$32Samurai Sword Murder - Nicole Engelbrecht - Saarkie StoriesWhen 18 year-old Morn Harmse walked into his Krugersdorp high school, armed with a samurai sword on a Monday in 2008, he had one mission to commit a massacre. Inspired by the Columbine high school kil...Visit Store 0 0
-
$29The Krugersdorp cult killings - Jana Marx - Saarkie StoriesEleven murders over a period of four years sent shockwaves through the Krugersdorp community and made headlines nationwide. Eventually these murders were connected to Cecilia Steyn and her cult, Elect...Visit Store 0 0
-
$29Afspraak met moord, Jana Marx - Saarkie StoriesGebasseer op die ware gebeurtenisse en geskryf deur die verslaggewer, Jana Marx ISBN: 9780799396003 Writer / Skrywer: Jana Marx 2019 LAPA UitgewersVisit Store 0 0
-
$31Moord op Stellenbosch - Julian Jansen - Saarkie StoriesOpspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang t...Visit Store 0 0
-
$30Bloed, dunner as water - Charne Kemp - Saarkie StoriesHoe vermoor mense hul eie familie Joernalis Charn Kemp, topverkoperskrywer van Moord op Griekwastad, klop by kenners aan en gaan haal die storie agter die stories. Suid-Afrika het talle sulke tragiese...Visit Store 0 0
×