saarkie stories 215 views

1 to 24 of 343
×
  • $39 +
    Stories vir Pikkies en Peuters - Saarkie Stories
    Stories vir pikkies en peuters vergesel die gewilde Rympies vir pikkies en peuters om vir kinders van een tot drie jaar oud 'n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is dit 'n onmisbare hulpmiddel in speelsk
    Buy from Store 0 0
  • $29 +
    Kinderland deur Helena J.F. Lochner - Saarkie Stories
    Kinderland is 'n pragtige kinderboek met 21 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Dit is lekker-l
    Buy from Store 0 0
  • $29 +
    Storieland deur Helena J.F. Lochner - Saarkie Stories
    'n Versameling van 26 bekende en onbekende kinderstories met pragtige illustrasies uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Die splinternuwe uitgawe van stories waarmee generasies Afrikaanse kinders grootgeword het verseker dat 'n nuwe geslag kinders vreugde sal put uit klassieke verhaaltjies. L
    Buy from Store 0 0
  • $20 +
    Sprokies vir 'n Prinsessie - Saarkie Stories
    In hierdie unieke boek bring die baasverteller Henri van Daele n besondere versameling sprokies bymekaar. Die sprokies kom uit die verskillende lande waaruit die ses koninginne van Belgie afkomstig was of is. ISBN: 9781869194468 Writer / Skrywer: Henry van Daele Illustrator / Illustrasies: Domini
    Buy from Store 0 0
  • $29 +
    Slaapstories vir vaak ogies (A4 Hardeband) - Saarkie Stories
    Francois Ruyer se pragtige, prettige illustrasies maak van hierdie 18 moderne sprokies 'n heerlike leeservaring vir oud en jonk. ISBN: 9781920134242 Writer / Skrywer: Hemma-paneel Illustrator / Illustrasies: Francois Ruyer Hard Cover / Hardeband Pictures / Prentjies
    Buy from Store 0 0
  • $29 +
    Ongevalle in die dierehospitaal - Saarkie Stories
    As jy jou wil slap lag, moet jy ‘n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. ISBN: 9781920134228 Writer / Skrywer: Fabrice Lelarge Illustrator / Illustrasies: Francois Ruyer Hard Cover / Hardeband Pictures / Prentjies
    Buy from Store 0 0
  • $29 +
    My Mooiste Sprokies - Saarkie Stories
    ‘n Bloedrooi kappie, ‘n goudgeel gifappel, drie krulsterte, ‘n kat met stewels, ‘n pampoen wat in ‘n koets verander, ‘n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag! Opsie om te kies met of sonder CD ISBN: 9781920134709 Writer / Skrywer: Madelein Ma
    Buy from Store 0 0
  • $29 +
    Geliefde Sprokies Bundel - Saarkie Stories
    Kom deel in die wonderwereld van sprokies..'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk en oud. ISBN: 9781920660550 Writer / Skrywer: Madeleine Mansiet Illustrator / Illustrasies: Valentine Iokem Hard Cover / Hardeband Pictures / Prentjies
    Buy from Store 0 0
  • $29 +
    Maroelaboomstories - Saarkie Stories
    Herleef ou gunstelinge uit die maroelaboom ISBN: 9780799395068 Writer / Skrywer: Leon De Villiers Illustrator / Illustrasies: Linki Lutz Paperback / Sagteband Pictures / Prentjies
    Buy from Store 0 0
  • $15 +
    Waarvoor is seerowers bang? - Saarkie Stories
    Sanmarie vind uit waarvoor seerowers bang is. ISBN: 9780799354867 Writer / Skrywer: Jaco Jacobs Paperback / Sagteband Pictures / Prentjies
    Buy from Store 0 0
  • $25 +
    Trollie vol diere - Saarkie Stories
    Inkopies saam met Mamma? Dis vervelig! Maar by die supermark ontdek Philip onverwags ’n fantastiese wonderwereld. ISBN: 9780799358650 Writer / Skrywer: Caryl Heart Paperback / Sagteband
    Buy from Store 0 0
  • $20 +
    Ses blinde muise en 'n olifant - Saarkie Stories
    Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van dié merkwaardige dier in hierdie pragtig geïllustreerde fabel uit Indië. ISBN: 9780624081265 Writer / Skrywer: Jude Daly, Elsa Silke Paperback / Sagteband
    Buy from Store 0 0
  • $19 +
    Paddington in Afrikaans (drie stories) - Saarkie Stories
    Hierdie is n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington ISBN: 9781485305668 Writer / Skrywer: Michael Bond Illustrator / Illustrasies: R.W. Alley Hardcover / Hardeband Pictures / Prentjies
    Buy from Store 0 0
  • $19 +
    Manjifieke Mier - Saarkie Stories
    ʼn Klein mier vind sy kragtige stem in hierdie kleurvolle boek wat daaroor handel dat ander nie op hulle voorkoms beoordeel moet word nie. Die tyd vir die bos se talentkompetisie. Tussen al die magtige diere van die bos is daar ʼn nuwe deelnemer – ʼn klein mier. Wat op dees aarde sal hy dan nou kan
    Buy from Store 0 0
  • $50 +
    Leer my lees (Vlak 1) Kompleet stel (Boek 1-10) - Saarkie Stories
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebasseer op die leesstuk. Dit
    Buy from Store 0 0
  • $15 +
    Slimkoppe Vaardighede Handskrif Graad 1-3 - Saarkie Stories
    Slimkoppe vaardigheidsboek vir tyd is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutel vaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. ISBN: 9781770259614 Writer / Skrywer: M Faure • G. Maree • G. Peters Illustrator / Illustrasies: Astrid Castle Paperback / Sagteband
    Buy from Store 0 0
  • $15 +
    Slimkoppe Vaardighede Taal en Spelling Graad 6 - Saarkie Stories
    Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. ISBN: 9781485700920 Writer / Skrywer: J Anker • R.
    Buy from Store 0 0
  • $15 +
    Slimkoppe Vaardighede Taal en Spelling Graad 7 - Saarkie Stories
    Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. ISBN: 9781485700937 Writer / Skrywer: C. Coetzee •
    Buy from Store 0 0
  • $15 +
    Slimkoppe - Ek is Vier - Saarkie Stories
    Slimkoppe Ek is Vier is 'n volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om vierjariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Agter in die boek is stap-vir-stap-notas vir ouers. ISBN: 9781775783411 Writer / Skrywer: C. Bloch •
    Buy from Store 0 0
  • $19 +
    My eerste 1000 woorde - Saarkie Stories
    My eerste 1000 woorde is ‘n prentjieboek met helder illustrasies en ‘n wye reeks van eerste woorde in Afrikaans. Author Roger Priddy Publisher Pan Macmillan Book Format-Board Book Barcode 9781776251148
    Buy from Store 0 0
  • $12 +
    Reis deur tyd - Vou en vind boek - Saarkie Stories
    Hierdie unieke vouboek bevat verskeie historiese tonele met allerhande goed om te soek en vind. Dit moedig kinders terselfdertyd aan om van 1 tot 10 te tel en stel hulle bekend aan verskillende historiese tydperke! Language ‏ : ‎ Afrikaans 30cmx30cm Print length ‏ : ‎ 5 pages CARDBOARD ISBN-13 ‏
    Buy from Store 0 0
  • $12 +
    Ek kan tel - deur Eleonora Barsotti - Saarkie Stories
    Hierdie telboek, met ’n unieke groot formaat, gebruik soek-envind om kinders aan die wêreld van getalle bekend te stel. Kinders kan hardop tel en die pragtige illustrasies verseker ’n lekker leer-ervaring! Geskik vir kinders van 3 jaar en ouer. ISBN: 9780798178815 Dimensions - 325 x 245 x 50mm (L
    Buy from Store 0 0
  • $12 +
    Stap vir Stap tel tot 50 - Saarkie Stories
    Met hierdie hardeband-boeke kan kinders leer hoe om tot 50 te tel. Met helder illustrasies is daar op elke bladsy iets om te tel, saam met ander goed om te soek en vind. Op hierdie prettige manier kan kinders se telvermoë vinnig verbeter! ISBN: 9780798182553 Dimensions - 325 x 245 x 50mm (L x W x
    Buy from Store 0 0
  • $12 +
    My BIELIEBOEK vol getalle - Saarkie Stories
    Met hierdie kartonboek word kinders aan die wereld van getalle bekendgestel! Helderkleurige illustrasies, eenvoudige woorde en teloefeninge help kinders om speelspeel hulle eerste syfervaardighede te ontwikkel! ISBN: 9780798177696 Dimensions - 325 x 245 × 10mm (L x W x T) Format - Hardcover 18
    Buy from Store 0 0
×