saarkie stories 249 views ♡
-
$55Boereplaas - Saarkie StoriesBORDSPEL Ontmoet vir Oom Sakkie, die grootste niksnuts wat ongelukkig jou plaas bestuur! Hy kan niks regdoen nie. Hy leen jou (die boer) voertuig en gooi petrol in jou diesel bakkie en stamp die bakki...Buy from Store 0 0
-
$22Boereplaas Uitbreidings - Saarkie StoriesBORDSPEL Ontmoet vir Oom Sakkie, die grootste niksnuts wat ongelukkig jou plaas bestuur! Hy kan niks regdoen nie. Hy leen jou (die boer) voertuig en gooi petrol in jou diesel bakkie en stamp die bakki...Buy from Store 0 0
-
$49Die Afrikaans 100 Bordspel - Saarkie StoriesBORDSPEL Wat is nou lekkerder as om jouself in jou taal uit te leef – Om te leer, speel, dig en sing in Afrikaans? Dis kleurvol, dis kreatief, dis ougat, dis opwindend, dis poenankies. Dis Afrikaans...Buy from Store 0 0
-
$25Die mooiste sprokies van Grimm - Marieta van der Vyver - Saarkie StoriesHierdie fris, lewendige vertaling deur Marita van der Vyver is om verskillende redes uniek. Dit is die eerste keer dat die volledige Grimm in Afrikaans in een hardeband verskyn. Ook die herkoms van el...Buy from Store 0 0
-
$185 Minute Verhale: Prinses Stories - Saarkie StoriesGeniet elke dag van die week 'n kort storie uit hierdie fantastiese Prinses Stories verasmeling. Gaan saam met Prinses Astra na ruimte-konserte toe, neem deel aan 'n sneeuagtige resies saam met Prinse...Buy from Store 0 0
-
$185 Minute Verhale: Eenhoring Stories - Saarkie StoriesGeniet elke aand van die week 'n kort storie met hierfie benimlike eenhoringstorie-versameling. Ontmoet eenhorings wat na die tyd van dinosourusse terugreis, sneeu nies en nog vele meer! Die jongspan...Buy from Store 0 0
-
$28Christelientjie, die sonskynfeetjie van die Grootrivier - Saarkie StoriesIn die magiese woud van die Grootrivier woon duisende feetjies, elkeen met haar eie spesiale taak. Maar die sonskynfeetjie, Christelientjie, is anders — sy is 'n Downsindroom-feetjie met 'n hart van...Buy from Store 0 0
-
$38Die sleutels tot 'n gesonde huwelik - Joyce Meyer - Saarkie StoriesLeer die geheime van 'n suksesvolle huwelik by die topverkoper Joyce Meyer. Of jy nou dertig dae of dertig jaar getroud is, jy wil 'n huwelik hê wat in moeilike tye floreer. Maar ons huwelike lyk nie...Buy from Store 0 0
-
$38Genesing vir elke vrou - Joyce Meyer - Saarkie StoriesOntvang genesing vir jou emosionele wonde en ontdek jou lewensdoel as God se kind in hierdie 90 - oordenkings dagstukkieboek. Genesing vir elke vrou 90 oordenkings delf diep in Joyce Meyer se eie lewe...Buy from Store 0 0
-
$19Die baie baie snaakse boek - Jaco Jacobs - Saarkie StoriesDie kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom la...Buy from Store 0 0
-
$20Handjies Gevou vir Jesus (Hardeband) - Saarkie StoriesDie verhaal van twee bere, Elder en Berry, Handjies Gevou vir Jesus , is ’n bekorende Christelike prenteboek wat op ’n manier wat selfs jong kinders maklik kan verstaan, verduidelik hoe God altyd...Buy from Store 0 0
-
$25Max Lucado Kinderboek-Omnibus (Sagteband) - Saarkie StoriesHierdie omnibus bestaan uit drie boekies van die immergewilde Pinkenolsie. Dit bring ’n boodskap dat elke mens vir God spesiaal is omdat Hy elkeen uniek gemaak het. Dis ’n wonderlike geskenk wat k...Buy from Store 0 0
-
$28The Power Of A Praying Girl (Paperback) - Saarkie StoriesOver the course of her impactful writing career, Stormie Omartian has inspired millions of women to pray powerfully over their marriages, their families, and their lives. Now Stormie wants to train up...Buy from Store 0 0
-
$35Ware Spookverhale van Suid-Africa - Saarkie StoriesETA 30/04/2026 Dit spook beslis al sedert die oertyd in Suid-Afrika, maar die skrywer begin sy hervertelling van dosyne ware spookverhale met ’n vreemde voorval in November 1653 op ’n seilskippie...Buy from Store 0 0
-
$10Tippie se eerste boek oor - Saarkie StoriesTippie se eerste boek oor syfers" is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou ʼn pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken T...Buy from Store 0 0
-
$35Na 'n Plaas In Afrika - Irma Joubert Trilogie, boek 3/3 - Saarkie StoriesBoek 1 van Trilogie: Immer Wes Boek 2: Mentje - Kind van Pas-Op Kamp Boek 3: Na ‘n Plaas in Afrika In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit Londen ontruim na veiliger gebi...Buy from Store 0 0
-
$35Mentje - Irma Joubert Trilogie, boek 2/3 - Saarkie StoriesBoek 1 van Trilogie: Immer Wes Boek 2: Mentje - Kind van Pas-Op Kamp Boek 3: Na ‘n Plaas in Afrika Die Here, Pappa se Hemelse Vader, het saam met Pappa verdwyn. In hierdie tent vol mense is sy stoka...Buy from Store 0 0
-
$35Immer Wes - Irma Joubert Trilogie, boek 1/3 - Saarkie StoriesBoek 1 van Trilogie: Immer Wes (Boek 2: Mentje - Kind van Pas-Op Kamp) (Boek 3: Na ‘n Plaas in Afrika) Hildegard, ’n Oos-Pruisiese adellike dogtertjie, beleef die Eerste en Tweede Wêreldoorlog en...Buy from Store 0 0
-
$42Tussen stasies trilogie 03: Tolbos - Saarkie StoriesTussen stasies trilogie: Boek 1: Ver wink die Suiderkruis Boek 2: Tussen Stasies Boek 3: Tolbos Die tienjarige Katrien Neethling, kleindogter van Kate en Bernard uit Ver wink die Suiderkruis, hoor oor...Buy from Store 0 0
-
$42Tussen stasies trilogie 02: Tussen Stasies - Saarkie StoriesTussen stasies trilogie: Boek 1: Ver wink die Suiderkruis Boek 2: Tussen Stasies Boek 3: Tolbos Die vroulike hoofkarakter, Gretl, se ouma was 'n Jodin wat met 'n Duitser getroud is. Haar ma was dus ha...Buy from Store 0 0
-
$42Tussen stasies trilogie 01: Ver wink die Suiderkruis - Saarkie StoriesTussen stasies trilogie: Boek 1: Ver wink die Suiderkruis Boek 2: Tussen Stasies Boek 3: Tolbos Ver wink die Suiderkruis speel af midde-in die wurgende depressie in 1933 - ses jaar voor die Tweede Wê...Buy from Store 0 0
-
$35Kronkelpad - Irma Joubert - Saarkie StoriesKronkelpad speel af teen die agtergrond van die polio-epidemie van die 1950's. Marco Romanelli, 'n Italianer wat in 'n konsentrasiekamp was, gaan woon in die Bosveld vir gesondheidsredes. Daar ontmoet...Buy from Store 0 0
-
$29Veldhospitaal 12 - Marinda Van Zyl - Saarkie StoriesToe briewe en 'n dagboek in 'n koekblik op die solder van die ou plaashuis gevind word, ontdek Jurgens en Susan Schoeman hulle is die nasate van die Duitser Helmut Schumann. Helmut, 'n negentienjarige...Buy from Store 0 0
-
$50Leer my lees (Vlak 4) Kompleet (Boek1-10) - Saarkie StoriesLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met di...Buy from Store 0 0
×