Die Bybel in 366 dae vir Manne Van Geloof - Angus Buchan - Saarkie Stories
Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof is ’n waardevolle hulpmiddel vir mans wat die Bybel beter wil leer ken, maar nie weet hoe en waar om te begin nie. Nou kan hulle die kerngedeeltes van die Bybel in net een jaar lees. Belangrike sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel (Nuwe Lewende Vertaling
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $30
×