Die Karoo Kookboek Rose Willis (samesteller) - Saarkie Stories

 
Die Karoo-Kookboek – Rose Willis (samesteller) Van die vroegste tye in die Suid-Afrikaanse geskiedenis het kos sosiaal die toon aangegee in die Karoo. Dit is hoe jy jou mense getrakteer en beloon het, hoe jy hulle welkom geheet en van hulle afskeid geneem het. Karoo-kos se grense is so uiteenlopend
Store:
saarkie stories
Price:
$39
0 0
×