Die reunie - Erla-Marie Diedericks - Saarkie Stories

 
“Jy lyk ongelooflik. Sensueel. Ek het nie eens besef daar skuil so ’n ongelooflike figuur onder daardie onooglike slaaphemp wat jy gisteraand aangehad het nie." Sy wip haarself regop. “Wat bedoel jy met onooglik?!" “Trust me. ’n Xtra large, verlepte ou hemp met ’n teddiebeertjie op het nog geen man
Store:
saarkie stories
Price:
$15
0 0
×