Ek kan tel - deur Eleonora Barsotti - Saarkie Stories

 
Hierdie telboek, met ’n unieke groot formaat, gebruik soek-envind om kinders aan die wêreld van getalle bekend te stel. Kinders kan hardop tel en die pragtige illustrasies verseker ’n lekker leer-ervaring! Geskik vir kinders van 3 jaar en ouer. ISBN: 9780798178815 Dimensions - 325 x 245 x 50mm (L
Store:
saarkie stories
Price:
$12
0 0
×