Fiela se Kind - Dalene Matthee - Saarkie Stories
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor n weggooilam wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Die raaisel word neg
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $15
×