Finlay - Elsa Winckler - Saarkie Stories
Terwyl die een sensasie na die ander vir Fleur oorrompel, sink sy af en af tot op ‘n plek waar die lug ondeurdringbaar is, te swaar is vir asemhaling. Vir passie en vuur was sy gereed, of so het sy altans gedink, maar hierdie stadige, intense aanval op haar sintuie, verbrokkel elke baksteen van haar
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $15
×