Grilgrypers 2: Web van die mummie - Saarkie Stories
Pippa kry nog altyd nagmerries oor haar grootste vrees: spinnekoppe. Net voordat sy hulle plaas, Moordkuil, in die karoo verlaat om 'n nuwe skooljaar in 'n koshuis in die Paarl te begin, word die gemummifiseerde liggaam van 'n meisie in 'n bergskeur op die plaas ontdek. ISBN: 9780798176729 Writer
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $10
×