Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf - Saarkie Stories

 
Vanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na 'n piepklein huisie op 'n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van 'n insleepwa gaan werk. ISBN: 9780798180702 Writer / Skrywer: Hugo De Wet Illustrator / Illustrasies: Shan Fisher Paperback / Sagteband
Store:
saarkie stories
Price:
$10
0 0
×