Klankboek: Vet pret met wilde diere: Vrolike Klanke - Saarkie Stories
In hierdie fassinerende klankboek kan kinders verskillende wilde diere in verskillende omgewings leer ken. Die realistiese klanke en interessante feite op elke bladsy sal enige kind lank vermaak! Dimensions: 225 x 260 x 18mm (L x W x T) Format: Hardcover - Sound story / 'noisy' Pages: 12 ISBN-13
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $15
×