Leer my lees (Vlak 1) Kompleet stel (Boek 1-10) - Saarkie Stories

 
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebasseer op die leesstuk. Dit
Store:
saarkie stories
Price:
$50
0 0
×