My Hart is Oppi Plaas Idioom & Gesegde-Inkleurboek - Saarkie Stories
Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op 'n baal, sit agterstevoor op 'n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi 'n kombersie oop onder 'n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $19
×