n Kersboom van hout - Elsa Winckler - Saarkie Stories

 
‘n Kersfees-wonderwerk. San-Marie Crafford se drie vriendinne is getroud met die mededirekteure in ’n maatskappy. Nou is die vierde direkteur, Jacques Myburgh, skielik heeltyd onder haar voete. Sy weet uit ervaring gelukkige eindes bestaan nie en stel nie belang in romanse nie. Jacques het geweet
Store:
saarkie stories
Price:
$15
0 0
×