Onvoorwaardelike liefde - Renda De Waal-Fourie - Saarkie Stories

 
Tweede kans op liefde Op haar man se begrafnis hoor Danika Rivers iemand sê sy moes van haar man se bedrog geweet het. Sy en haar sesjarige dogtertjie word met skuld en skande agtergelaat. Ses maande later ontmoet sy die man wat haar so vinnig veroordeel het. Stadigaan gee Dewald de Koning haar weer
Store:
saarkie stories
Price:
$15
0 0
×