Saartjie Omnibus 8 - Saarkie Stories
Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en ‘n koshuismeisie kies as kaptein van die netbalspan en sy neem deel aan ‘n groot kompetisie wat ‘n reis na Amerika as prys aanbied. ISBN: 9780798180344 Writer / Skrywer: Bettie Na
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $25
×