Trompie Omnibus 6 - Saarkie Stories

 
Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word. Hierdie omnibus bevat nog drie gewilde Trompie-stories. ISBN: 9780798176620 Writer / Skrywer: Topsy Smith Paperback / Sagteband
Store:
saarkie stories
Price:
$29
0 0
×