Trompie Omnibus 8 - Saarkie Stories

 
Trompie en sy maats besluit om in die kloof te gaan swem en dan teen die berg op te klim en die grotte daarbo te verken. Trompie ontmoet ook die mooiste meisie wat hy nog ooit gesien het en ding mee teen sterk kompetisie in die atletiekspan. ISBN: 9780798180375 Writer / Skrywer: Topsy Smith Paper
Store:
saarkie stories
Price:
$29
0 0
×