Woorde van Wysheid vir Mans - Angus Buchan - Saarkie Stories
Pa-wees is een van die kosbaarste geskenke wat God vir enige man kan gee. Dit is ’n groot verantwoordelikheid wat nooit as vanselfsprekend aanvaar moet word nie. In Woorde van wysheid vir mans moedig Angus Buchan pa’s aan om hulle rol as priester, profeet en koning te vervul en deur hulle voorbeeld
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $10
×